As jy by een van die warmste plekke in die wêreld was waar die kwik by 55˚ kook, waarom dan nie sommer ook die koudste plek in die wêreld besoek nie waar ‘n ysige -71 al gemeet is. ...
Dis 'n kulin�re tradisie ouer as verkoeling self - een waar sout, mikrobes en tyd nederige bestanddele in lewendige, gesonde kosse omskep.Bellhaus Atelier & Galerie in Windhoek ...
The 22-year-old Maximilian Betts is ready to represent Namibia again on Saturday at the Africa Cup in the place of his birth, Swakopmund.Betts told Sport Wrap about his early days ...
Die terugkeer van Maximilian Betts in Namibiese kleure na sy geboorteplek Swakopmund sal sonder twyfel m�re een van die opwindende aspekte van die vyfde jaarlikse weergawe van die ...
Special Olympics Namibia (SON) athletes have received a facility upgrade from the Association of Diplomatic Spouses (ADS), which installed shade nets at their centre to enhance tra ...
Ek kan nie onthou wanneer laas ek só opgewonde gevoel het nadat ek ’n fliek in die teater gekyk het nie.Ready or Not 2: Here I Come het sy voorganger beslis oortref in terme van ho ...
Leerlinge van die laerskool van St Paul’s College in Windhoek het gister ’n formasie van die Namibiese vlag op hul sportvelde gevorm om Onafhanklikheidsdag te gedenk. Namibië herde ...
Republikein is bewus van bedrieglike plasings wat aanlyn via ons Facebook-blad sirkuleer, wat die naam en foto van bekende persoonlikhede valslik gebruik, soos Sven Thieme, Ras She ...
DR. ANNES NELEksodus 12:41: “Na vierhonderd-en-dertig jaar, presies op die dag waarop die fees nou gevier word, het die hele volk van die Here uit Egipte weggetrek.”Elke nuwe gesla ...
Namibië kan nie proefkonyne wees vir in situ-loging (ISL) vir uraanmynbou in ons drinkwater nie en geen verantwoordelike leierskap sal dit toelaat nie.Dit is die reaksie van die Ve ...
Meer as 200 inwoners in Katima Mulilo is deur onlangse oorstromings geraak.Dit is volgens ’n rampplan wat deur die dorpsraad van Katima Mulilo aan die ministerie van stedelike en l ...
Verlede week was ek by ’n afskeidsete van ’n vriendin wat na Suid-Afrika verhuis. ’n Klompie van die spesifieke vriendegroep het mekaar vanjaar vir die eerste keer by dié ete gesie ...
MAANDAG 13 MAART 2006– Nege sterfgevalle word op Walvisbaai aan die dorp se voortslepende waternood en ’n hittegolf langs die kus toegeskryf. &nb ...
Issaskar Kapuka – Ek glo my skip met die kosbare goud en gepaardgaande rykdom sal eendag in die Namibiese Eksklusiewe Sone opdaag, maar intussen reik ek na die sterre en jaag ek om ...
Mila - JACOBUSPakkie Mal Berou (Marlboro) - BartoHoe Nou? - Die Heuwels Fantasties ft Die PiesangskilleInsecure Meisies - ZoeStorm - SpoegwolfKattebak - Riaan BenadeNaam - ONSNIE M ...
Die toestand van sekere munisipale speelparke in Windhoek het vrae laat ontstaan oor die verskil in voorkoms en instandhouding van openbare ontspanningsruimtes oraloor die hoofstad ...
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot ge�soleerde donderbuie wat moontlik is oor die sentrale Noorde, Kavango-Oos en -Wes, Zambezi, Otjozondjupa en Oma ...
Emeraldsand Platforms (ESP) se uitvoerende hoof, Nangula Uaandja, is deur die Spaanse ambassade in Windhoek met die Offisierskruis van die Orde van Isabella die Katoliek vereer. Di ...
The build-up to the Namibia Street Classic gained significant momentum this week, with First National Bank Namibia committing N$2 million towards the hosting of the international a ...
African Stars chairman Salomo Hei has called on football clubs and media houses to reach mutually beneficial agreements on broadcasting rights.Hei emphasised that clubs stand to ga ...